Gewilde soek terme
8095 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Nagraadse skool vier 5de bestaansjaar
Die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vier vanjaar sy vyfde bestaansjaar. Die skool is gestig as deel van die fakulteit se navorsingstrategie en is die tuiste van 'n voltydse, residensiёle doktorsgraadprogram. Die eerste...
Waterkrisis: Maak die meeste van elke druppel water
“Bespaar water!” was die dringende beroep wat die Universiteit Stellenbosch (US) se Fasiliteitebestuur tydens ʼn onlangse droogtereaksie-inligtingsessie op studente en personeellede van die Tygerberg-kampus gedoen het. Om aan die Vlak 6B...
#helloMaties - Het jou leesvaardighede opknap nodig?
Indien jy sukkel met lees, begrip en leer, besoek gerus die Leeslaboratorium waar bekwame deskundiges jou sal help om jou leesvaardighede te verbeter. Die US se Leeslaboratorium bied 'n verskeidenheid dienste, soos werkswinkels in...
Studente van regoor die wêreld by US verwelkom
Hulle kom van heinde en verre – vanaf lande soos die Tsjeggiese Republiek, Duitsland, Finland, Nigerië, Kanada en Mexiko en vir die volgende paar maande is die Universiteit Stellenbosch (US) hul nuwe tuiste in Suid-Afrika. Vir sowat 350...
Ondersteuners en spelers geniet FNB Maties se eerste tuiswedstryd
Nadat Maties Rugby sy Varsitybeker-veldtog Maandag 29 Januarie met 'n 31-3-oorwinning oor die Universiteit van Johannesburg afgeskop het, het hy Maandag 5 Februarie sy eerste tuiswedstryd in Stellenbosch gespeel. Meer as 15 000...
Gebaretaalklasse
Die Eenheid vir Gestremdhede wat deel is van die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO) by Studentesake sal Beginner Gebaretaalklasse in Februarie en Maart 2018 aanbied. ʼn Verbintenisfooi van R20 per klas sal gevra word...
Jy hoef nie Einstein te wees om met neutrino’s te werk nie
As subatomiese partikels, kernwapens en wetenskapfiksieflieks soos Star Trek jou interesseer, is 'n loopbaan in kernfisika dalk net die ding vir jou. Dít is wat BSc-alumnus Milton van Rooy gemotiveer het om eksperimentele kernfisika aan...
Nuwe eenheid bied logistieke steun vir gedesentraliseerde opleiding
ʼn Nuwe organisatoriese eenheid met die taak om die logistieke aspekte van gedesentraliseerde opleiding te fasiliteer is onlangs by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) gevestig. Gedesentraliseerde opleiding – wat...
Kry waardevolle inligting by Universiteit Stellenbosch se 2018 Opedag!
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Opedag is die ideale geleentheid vir Graad 11 en 12-leerders om waardevolle inligting oor studiegeleenthede by hoër onderwysinstellings te bekom. Die US-Opedag vind plaas op Saterdag, 24 Februarie vanaf...
Eerste byeenkoms vir Biohuis projek
Voorste ry: Yenealem Wubishet, Martina Meincken, Tenele Dlamini, Andreas Krause Agterste ry: James Acheampong, Goran Schmidt, Tefera Endalamaw, Amsalu Mossissa, Bright Asante, Marco de Angelis Die doel van die projek is om bekostigbare...