Gewilde soek terme
8095 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
USAf reageer op die verslag rakende studentegelde
Die mediavrystelling van Universities SA
US fisioloog verkies tot IUPS se raad
Prof Faadiel Essop van die Departement Fisiologiese Wetenskappe by die US is deur die Internasionale Unie vir Fisiologiese Wetenskappe (IUPS) uitgenooi om te dien in sy Raad van die Algemene Vergadering (RAV) vir 'n termyn wat strek vanaf...
Op tipe 2-diabetes se spoor
Diabetes is tans naas hartsiektes en MIV/vigs die grootste oorsaak van sterftes in Suid-Afrika. Die veelvuldige faktore wat dit veroorsaak is kompleks en om dit te bestry moet navorsers die wisselwerking tussen veelvuldige gene in...
US vier internasionale vennootskappe
Die 14de jaarlikse Stellenbosch Internasionale Akademiese Netwerke (SIAN) byeenkoms is onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied. Besoekers van 27 vennootinstellings, afkomstig van 14 lande, het die geleentheid vanaf 5-9 April...
Top studente in rekenaarwetenskap word beloon
Die top studente in rekenaarwetenskap by die Universiteit Stellenbosch het gesamentlik sowat R40 000 se prysgeld verdien vir hul harde werk gedurende 2015. Die toekennings, geborg deur industrievennote soos Barclays, VasTech, IBM...
Almal moet verkragtingskultuur teenstaan
Dit is belangrik dat alle Suid-Afrikaners veldtogte teen die verkragtingskultuur in ons land ondersteun, skryf prof Louise du Toit van die Departement Filosofie in ʼn meningsartikel wat op Dinsdag (12 April 2016) in Cape Times verskyn. Lees...
Onderwaterhokkie-wêreldkampioenskap in Coetzenburg-swembad aangebied
Onderwaterhokkiespelers van 17 verskillende lande het van 23 Maart tot 2 April in Stellenbosch bymekaargekom vir die 19de CMAS Onderwaterhokkie-wêreldkampioenskap wat in Coetzenburg se supermoderne Olimpiese grootte swembad aangebied is...
Economic geology student receives prize for best poster at South African Raman Workshop
Lebogang Babedi received the prize for the best poster presentation at the South African Raman Workshop, held in Stellenbosch, 27-28 December. Lebogang is studying the effects of trace element substitutions into sphalerite crystal structure...
Universiteit Stellenbosch Gradeplegtighede – Desember 2017
Die Universiteit Stellenbosch gaan hierdie week 5 720 grade, sertifikate en diplomas by agt gradeplegtighede in die Coetzenburgsentrum toeken. Dit is 420 meer kwalifikasies as in Desember 2016, en 700 meer as in Desember 2015. Die week se...
Matie-swemmers in Meksiko vir Wêreld Para-swemkampioenskap
Ander mense beskou Meksiko dalk as die perfekte na-eksamenbestemming, maar vir Maties Parasport se Alani Ferreira sal dit die plek wees waar hierdie jaar se harde werk en toewyding getoets word. Dié eerstejaar- BCom-student en Paralimpiese...