
Wynkopers se gedrag onder vergrootglas
03 Junie 2016
In 'n artikel deur Sandile Mkhwanazi in die jongste uitgawe van WineLand-tydskrif bespreek sy die bevindings van 'n studie deur Carla Janse van Vuuren, 'n dosent in verbruikersgedrag by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.
Me Janse van Vuuren doen navorsing oor die rol wat produkkennis, risiko en betrokkenheid speel wanneer wyn aangekoop word.
Om die volledige artikel in WineLand te lees, kliek hier.