Skip to main content
Wie is Suid-Afrika se vroulike ekonome en rolmodelle?

Wie is Suid-Afrika se vroulike ekonome en rolmodelle?

PwC, Engineering News
30 Augustus 2018

In 'n PwC-artikel oor vroulike ekonome wat op 29 Augustus 2018 in Creamer Media se Engineering News gepubliseer is, word die vraag gevra: “Wie is Suid-Afrika se vroulike ekonome wat as rolmodelle vir ons dogters kan dien?"

  • Om die volledige artikel in Engineering News te lees, kliek hier​.