
Wêreldvoedseldag: Veilige, gesonde voedsel belangrik vir openbare gesondheid
18 Oktober 2021
Saterdag (16 Oktober) was Wêreldvoedseldag. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch geskryf oor hoe veilige en gesonde voedsel kan help keer dat ons siek word en ook goeie openbare gesondheid kan verseker. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Pieter Gouws (Cape Times)
- Catherine H Kaschula (Health24)
- Scott Drimie & Yandiswa Mazwana (Businesslive)