Skip to main content
Wêrelddiabetesdag: Gesonde leefstyl, effektiewe sorg help teen diabetes

Wêrelddiabetesdag: Gesonde leefstyl, effektiewe sorg help teen diabetes

Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
15 November 2024

Wêrelddiabetesdag word jaarliks op 14 November gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat ʼn gesonde leefstyl, plantgebaseerde en inheemse voedsel, en toegang tot effektiewe sorg kan help om diabetes te bekamp. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.