Skip to main content
Wat is die doel van 'n bestuurskool vandag?

Wat is die doel van 'n bestuurskool vandag?

USB Marketing & Communication
02 Februarie 2016

​Kyk na ʼn video waar die USB-direkteur. Prof Piet Naudé, praat oor die rol wat bestuurskole in vandag se tyd speel.

Die video is geproduseer vir die European Foundation for Management Development (EFMD) 2016 Deans' konferensie, wat in Hongarye plaasgevind het.

Kyk na dit by https://www.youtube.com/watch?v=H2DBKPWMsuA&feature=youtu.be