Skip to main content
VIVUS Februarie 2016 nou beskikbaar

VIVUS Februarie 2016 nou beskikbaar

FMHS Marketing & Communications
24 Februarie 2016

VIVUS Februarie 2016 - lees oor die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se uitnemendheid, samewerking en innovasie. Nuutste uitgawe van die Fakulteitsnuusbrief sluit in:

  • Navorsing help verskerp stryd teen TB

  • Allernuutste skandeerder brei breinbeelding uit na die hele liggaam

  • Prof Mark Cotton ontvang ‘n A-gradering

  • Rory Dunbar ontvang HB & MJ Thom-beurs

Kliek hier​ om VIVUS te lees.