Skip to main content
VIVUS Augustus beskikbaar

VIVUS Augustus beskikbaar

FMHS Marketing & Communications
25 Augustus 2016

​VIVUS Augustus uitgawe - lees oor die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se uitnemendheid, samewerking en innovasie. ​

Nuutste uitgawe van die Fakulteitsnuusbrief sluit artikels in oor:

  • Nuwe opleidings-laboratorium gee vaardigheidsontwikkeling in Afrika ’n hupstoot
  • Fakulteit onthul nuwe logo as deel van 60ste vieringe
  • Werkende ma’s aangemoedig om te borsvoed
  • Akademiese Jaardag vier 60 jaar van uitnemendheid

» Kliek hier vir meer artikels