Skip to main content
Vervoer verloor stoom

Vervoer verloor stoom

Prof Stephan Krygsman
14 Augustus 2018

​Die brandstofheffing as bron van inkomste vir die regering is vinnig besig om sy vermoë te verloor om inkomste doeltreffend te genereer, sê prof Stephan Krygsman van die Universiteit Stellenbosch se Departement Logistiek in 'n artikel wat in Engineering News verskyn het.