Skip to main content
US bied gespreksessie met Regter Albie Sachs aan

US bied gespreksessie met Regter Albie Sachs aan

Corporate Marketing/ Korporatiewe Bemarking
02 Maart 2016

Studies in Transformasie en Historiese Trauma in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe bied die eerste van 'n reeks lesings aan. Albie Sachs sal die inwydingslesing getiteld: "Playing with Fire: The meaning of Art in Troubled Times", lewer.

Datum: Donderdag 3 Maart 2016 Tyd: 12:45 Plek: Wilcocks-gebou, Kamer 4045

Prof Pumla Gobodo-Madikizela sal die geleentheid fasiliteer.

Prof Gobodo-Madikizela het onlangs by US aangesluit as die navorsingsleerstoel in Transformasie en Sosiale verandering.  Sy beklee ook 'n SARChi-navorsingsleerstoel vir Historiese Trauma en Geheue. Die reeks sal maandeliks tydens 2016 aangebied word.

RSVP: Maryke Hunter-Husselman: [email protected]