
Suid-Afrika bied goeie geleenthede vir impakinvestering
27 Februarie 2019
Die volgende artikel met die titel Despite barriers, South Africa is a good place for impact investments deur prof Suzette Viviers en mnr Stephen McCallum, albei van die US Departement Ondernemingsbestuur, is op 26 Februarie 2019 in The Conversation gepubliseer
Die wêreld word ongetwyfeld deur geweldige uitdagings in die gesig gestaar. Daar is genoeg voedsel op aarde om die hongeres te voed - maar dit word nie eweredig versprei nie. Daar is voldoende medisyne om 'n aantal gevreesde siektes te behandel - maar dit bereik dikwels nie diegene wat dit nodig het nie. Daar is innoverende maniere om water te verskaf en energie op te wek – maar hulle kos geld.
- Om die volledige artikel te lees, kliek hier.
- Foto: wk1003mike/Shutterstock