Skip to main content
SLT: Opleiding en Kortkursus aanbiedinge vir 2022

SLT: Opleiding en Kortkursus aanbiedinge vir 2022

Magriet de Villiers
15 Maart 2022

Die Sentrum vir Leertegnologieë is toegewyd o​m professionele leergeleenthede vir personeel in hul pogings om leertegnologie sinvol in hul kursusse te inkorporeer, te bied. Hierdie leergeleenthede is uitsluitlik beskikbaar vir en word gratis aan US personeel gebied.

Kliek op enige van die name van die aanbiedinge hieronder om meer uit te vind:

1.      Inleiding tot Gemengde Onderrig en Leer Kortkursus

​2.     Gevorderde Gemengde Onderrig en Leer Kortkursus 

3.     PowerPoint: 'n Self-Help gids

4.     Camtasia: 'n Self-Help Opleidingskursus

Vir enige v​erdere inligting, kontak Magriet de Villiers ([email protected]).​