Sentrum vir Leertegnologieë Opleiding en Kortkursus aanbiedinge vir Semester 2 | 2022
27 Mei 2022
Die Sentrum vir Leertegnologieë is toegewyd om professionele leergeleenthede vir personeel in hul pogings om leertegnologie sinvol in hul kursusse te inkorporeer, te bied. Hierdie leergeleenthede is uitsluitlik beskikbaar vir US personeel en word gratis aangebied. |
Kliek op enige van die name van die aanbiedinge hieronder om meer uit te vind:
1. Inleiding tot Gemengde Onderrig en Leer Kortkursus 2. Gevorderde Gemengde Onderrig en Leer Kortkursus |
Vir enige verdere inligting, kontak Magriet de Villiers ([email protected]). |