Skip to main content
SA vroue se uitdagings word nie aangespreek

SA vroue se uitdagings word nie aangespreek

Corporate Communication / Korporatiewe Kommunikasie
09 Augustus 2017

​Woensdag (9 Augustus) vier ons Nasionale Vrouedag. In meningsartikels in die media, skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch dat van die belangrike uitdagings wat vroue in Suid-Afrika in die gestaar nie aangespreek word nie. Klik op die skakels hier onder om die artikels te lees.