
Prof Martina Meincken en mede-outeurs genomineer vir Uitstaande Artikel Toekenning
04 April 2022
Die onlangse publikasie wat die bruikbaarheid karakteriseer om inheemse Suider-Afrikaanse hout as toonhout te gebruik deur Martina Meincken, Gerhard Roux en Thomas Niesler is genomineer as een van die mees uitstaande artikels wat in 2021 in die Suid-Afrikaanse Joernal van Wetenskap gepubliseer is.