Prof Karin Baatjes gaan die ekstra myl vir studente FMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie 14 Februarie 2023 Goeie nuus! Professor Karin Baatjes het haar doelwit oortref om R49 000 vir die iThemba-beursfonds in te samel.Lees volledige berig in Engels. Deel