
Ons moet ons demokrasie koester en verdedig
24 April 2024
Vanjaar is die 30ste herdenking van demokrasie in Suid-Afrika. In die vooruitskouing op ons nasionale en provinsiale verkiesings op 29 Mei sowel as die volgende 30 jaar, het navorsers by die Sentrum vir Navorsing oor Demokrasie (CREDO) aan die Universiteit Stellenbosch in onlangse meningsartikels besin oor hoe ons ons swaargewonne demokrasie behoort te koester en te verdedig. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Ursula van Beek (Cape Argus)
- Damien du Preez (Daily Maverick)
- Kira Alberts (Cape Times)
Foto: Mense stem by die Laudium-gemeenskapsentrum in Laudium, Pretoria. Krediet: Government Communication and Information System