
Ons moet demokrasie verdedig
15 September 2020
Dinsdag (15 September) is die Internasionale Dag van Demokrasie. In meningsartikels vir onderskeidelik Daily Maverick en News24, skryf dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en prof Nicola de Jager (Departement Politieke Wetenskap) hoekom dit belangrik is dat ons demokrasie en die vryhede wat dit ons bied, verdedig. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Dr Chris Jones (Daily Maverick)
- Prof Nicola de Jager (News24)