
Ons het belofte geërf om ʼn gelyke, inklusiewe land te bou
26 September 2022
Erfenisdag is op Saterdag 24 September gevier. In meningsartikels vir die media skryf prof Nico Kooman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) en dr Chris Jones (Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie / Eenheid vir Morele Leierskap) dat ons ʼn belofte van ons voorouers geërf het om ʼn land te bou wat verwelkomend is en menseregte en gelykheid vir almal bevorder. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Nico Koopman (Mail & Guardian)
- Dr Chris Jones (News24)