Skip to main content
Morele leierskap is nodig teen korrupsie

Morele leierskap is nodig teen korrupsie

Solosh Pillay & Chris Jones, Mail & Guardian
09 Maart 2020

Die volgende meningsartikel, Moral leadership is essential for curbing corruption​ deur prof Solosh Pillay en dr Chris Jones, is in die Mail & Guardian op 7 Maart 2020 gepubliseer:

Dis nie vergesog om te beweer dat daar 'n gebrek aan ware morele leierskap in beide die openbare en die privaat sektore in Afrika is nie. In Suid-Afrika het dit geblyk uit die Steinhoff-saga en die onthullings by die Zondo Kommissie van Ondersoek na staatskaping.