
Menseregtedag: Gesondheidsregte, LGBTIQ+-regte onder die soeklig
24 Maart 2025
Suid-Afrikaners het op Vrydag 21 Maart Menseregtedag gevier. In meningsartikels vir die media het kenners by die Universiteit Stellenbosch die klem laat val op gesondheidsregte, LGBTIQ+-regte en hoe godsdiens kan help om hierdie en ander menseregte te bevorder. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Chris Jones (News24)
- Prof Nico Koopman (Cape Argus)
- Dr Gibson Ncube (Mail & Guardian)