
Mense met intellektuele gestremdheid het ʼn reg tot seksualiteit
25 Augustus 2022
Hierdie artikel is oorspronklik op The Conversation gepubliseer. Lees die volledige artikel hier.
Baie Suid-Afrikaners wat met intellektuele gestremdheid lewe het nie die geleentheid om deel te wees van die gemeenskap nie. Hulle word nie die geleentheid gegun om te leer, te werk of om aan ledige aktiwiteite deel te neem en sosiale konneksies te vorm soos almal anders nie.