Skip to main content
Meningsartikel: Tegnologie in die klaskamer

Meningsartikel: Tegnologie in die klaskamer

Dr Sonja Strydom
02 Maart 2016

​Die waarde van inligtingskommunikasietegnologieë en meer spesifieke leertegnologieë word al vir 'n paar jaar nasionaal gekommunikeer, met spesiale klem op die belangrikheid om geleenthede te skep om sodanige praktyke op alle vlakke by die opvoedkundige kurrikulum te integreer, skryf dr Sonja Strydom in die meningsartikel "How to grow tech-savvy teachers".

Die artikel het op 26 Februarie in die Mail & Guardian verskyn.

Vind die volledige artikel hier: http://mg.co.za/article/2016-02-24-how-to-grow-tech-savvy-teachers​ 

Die Fakulteit Opvoedkunde bied in 2016 drie kortkursusse in digitale geletterdheid aan. Die doel van die kursus is om studente vir die arbeidsmark voor te berei deur die geleentheid te skep om verskillende leertegnologieë, hul waarde en gepaste metodologieë om dit by die kurrikulum te integreer volgens 'n gemengde leer-model, te verken. Klik hier​ vir meer inligting.