Maties skop universiteitsloopbaan af met interaksie met die plaaslike gemeenskap
Die afgelope week het duisende eerstejaar Maties in Stellenbosch aangekom om hulle universiteitsloopbaan te begin. Een van die eerste ervaringe gedurende verwelkomingsweek is interaksie met die plaaslike gemeenskap gedurende die jaarlikse Sosiale Impak Oggend op 28 Januarie 2016. Die Sosiale Impak Oggend is die eerste van n reeks aktiwiteite op die Sosiale Impak kalender waar student die geleentheid gebied word om n bydrae tot die welstand van almal in die gemeenskap te lewer deur interaksie met organisasies en lede van die gemeenskap.
Die Sosiale Impak Oggend word aangebied deur die Matie Gemeenskapsdiens (MGD) in samewerking met die huiskommitees van die onderskeie koshuise. Die doel van hierdie projek is om die nuwe studente bloot te stel aan sosiale impak en te bou op die kultuur van betrokkenheid by die gemeenskap wat eie is aan US.
"Sosiale Impak is een van die sleutelstrategiee van die Stellenbosch Universiteit waaardeur daar gestreef word om n diens te lewer aan Suid Afrika, en die kontinent, deur diens te lewer aan n verskeidenheid rolspelers in die gemeenskap, die openbare en private sektore in n poging om die milinium doelwitte te bereik. Ons moedig studente aan om betrokke te raak by sosiale impak projekte deur hulle koshuise, PSO's, student organisasies en fakulteitskommittees om sodoende n totale leerervaring te he. " verduidelik Me Benita Jansen, Waarnemende Hoof van MGD.
Vir meer inligting, kontak Michelle Pietersen: epos: [email protected] / tel: 021 808 3643
The volgende aktiwiteite sal plaasvind van 09:00 – 12:00:
Koshuis/PSO | HK Naam | HK Van | HK Sellfoon | Area | Aktiwiteit |
Academia | Melissa | Ledere | 0722507311 | Klapmuts | Skattejag saam met Klapmuts Primary |
Aristea en Vesta | Jana | Lubbe | 0833918782 | Stellenbosch | Toebroodjies |
Heemstede | Zandalee | Slabbert | 0727402134 | Stellenbosch | Azaleahof Tehuis vir Bejaardes |
ISA | Mari | Van Zyl | 0836592292 | Stellenbosch | Besoek van pikkewyne |
Nerina en Huis Marais | Liza-Mari | Dippenaar | 0723275944 | Stellenbosch | Jeug Uitreik Projek |
| Petre | Steynberg | 0798611324 | | |
Pieke | Gert | Lamprecht | 0769646935 | Stellenbosch | Skoonmaak van Coetzenberg bergarea and bystand aan brandbestrydingspanne |
Sonop en Helshoogte | Marli | van Eeden | 0789616694 | Stellenbosch | Maak toebroodjies toebroodjies en sportdag |
| JC | Meiring | 0720279424 | | |
Irene | Celeste | Stassen | 0829039610 | Cloetesville and Stellenbosch | Maak toebroodjies en pak welkom pakke vir behoeftige studente |
Erica en Dagbreek | Jandre | Dippenaar | 0835702088 | Eersterivier and Stellenbosch | Aktiwiteite saam met leerders van Die Ark Christelke Skool. |
| Carla | Senekal | 0792120634 | | |
Harmonie | Thando | Myaka | 0725252230 | Klapmuts | Inligting sessie oor hoe om betrokke te raak in n gemeenskap by Kaap Wynlande Biosphere. |
Silene | Carinda | Du Toit | 0614947895 | Klapmuts | Inligting sessie oor hoe om betrokke te raak in n gemeenskap by Kaap Wynlande Biosphere. |
Wilgenhof | Herman | Pieterse | 0823077440 | Klapmuts | Inligting sessie oor hoe om betrokke te raak in n gemeenskap by Kaap Wynlande Biosphere. |
Oude Molen | Elvis | Mare | 0631019837 | Klapmuts | Inligting sessie oor hoe om betrokke te raak in n gemeenskap by Kaap Wynlande Biosphere. |
Silene | Carinda | du Toit | 0614947895 | Klapmuts | Inligting sessie oor hoe om betrokke te raak in n gemeenskap by Kaap Wynlande Biosphere. |
Aurora | Katleho | Molaba | 0792790325 | Kayamandi | Aktiwiteite saam met leerders van Makapula High School |
Goldfields | Jessica | Dawson | 0813417181 | Kayamandi | Maak toebroodjies toebroodjies en sportdag |
Huis ten Bosch | Gwen | Fynn | 0791740658 | Kayamandi | Aktiwiteite saam met Gr R leerders van Ikaya Primary School |
Simonsberg en Lydia | Hlumelo | Nonxuba | 0738851251 | Koelenhof | Aktiwiteite saam met leerders van St Vincents (Fun in the Sun) |
| Nina | Vorster | 0765596618 | | |
Huis Visser en Monica | Eddy | Mokhudu | 0726725270 | Idas Valley | Aktiwiteite saam met leerders van St Idas |
| Shannon | Riva | 0827701912 | | |
Majuba | NC | Vermeulen | 0833492599 | Cloetesville | |
Lydia en Eendrag | Nina | Vorster | 0765596618 | Cloetesville | |
| Karl-Hein | Pool | 0820574081 | | Aktiwiteite saam met leerders van Rietenbosch Primary |
Olympus | Sihle | Mbulawa | 0717460228 | Kylemore, Cloetesville, | Maak toebroodjies |
Metanoia | Anmanda | Langa | 0766727939 | Phillipi | Studente besoek Phakama High School en neem saam met leerders deel aan sportaktiwiteite |
Nemesia | Bronwyn | Edwards | 0818798821 | Serruria se grasperk | Aktiwiteite saam met Gr R leerders van Khayelitsha op Serruria se grasperk |
Helderberg | Matt | Crow | 0795065135 | Serruria se grasperk | Aktiwiteite saam met Gr R leerders van Khayelitsha op Serruria se grasperk |
Serruria | Bernadette | Madell | 0839936812 | Serruria se grasperk | Aktiwiteite saam met Gr R leerders van Khayelitsha op Serruria se grasperk |
MSA | Farzaana | Moosa | 0734975109 | Serruria se grasperk | Aktiwiteite saam met Gr R leerders van Khayelitsha op Serruria se grasperk |
Libertas | Cornel | Britz | 0827736333 | Serruria se grasperk | Aktiwiteite saam met Gr R leerders van Khayelitsha op Serruria se grasperk |
Equite | Nienke | Viljoen | 079418886 | Serruria se grasperk | Aktiwiteite saam met Gr R leerders van Khayelitsha op Serruria se grasperk |
Hippokrates | Tracy | Ward | 0795425725 | Khayelitsha | Khayelitsha tuin skoonmaak |
Huis Francie | Astrid | Kuppan | 0843928775 | Kalkfontein | Aktiwiteite saam met leerders van Kalfontein |
Huis Kerkenberg | Keanan | Landore | 0726875613 | Paarl School | Aktiwiteite saam met leerders van Paarl School |
Osler PSO | Christa | Wessels | 0828026522 | Tygerberg Hospital | Maak felt boeke en deel potplante uit aan verpleegpersoneel van Tygerberg Hospitaal en Tygerberg Skool. |
Tygerberg Uitreik Organisasie | Stephanie | Hatting | 0723054598 | Webner Primary | Wiskunde pret by Webner Primary |
Meerhof | Krista-Lee | Koen | 0828026522 | Stellenbosch | Oorhandig handgemaakte geskenke aan Stellenbosch Hospice personeel en spandeer die dag saam met pasiente. |