
Maties doen hul deel om studente met gestremdhede te ondersteun
02 September 2016
Vandag (2 September 2016) word Loslitdag gevier om opnuut die uitdagings wat persone met gestremdhede daagliks in die gesig staar te beklemtoon. In ʼn artikel skryf personeellede by die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Gestremdhede oor hoe die instelling studente met gestremdhede bystaan.
- Klik hier om die artikel te lees.