
Mandeladag 2017: Toiletware en kos vir behoeftige studente
21 Junie 2017
Ons doel is om nie-bederfbare voedsel items en toiletware in te samel vir studente wat dringende behoeftes het.
Beste Personeel en Mede-Maties
As deel van die Mandela-dagvieringe, wil ons graag alle medestudente, koshuise, PSO's en studenteverenigings aanmoedig om toiletware (pakkies met basiese benodighede) en nie-bederfbare voedsel items te skenk vir studente wat dringende behoeftes het.
Die volgende items word benodig:
Nie-bederfbare voedsel items
- ingemaakte bone pakkies sop
- geblikte vis pasta
- rys geblikte gemengde groente
- "two minute" noedels geblikte ertjies
- suikermielies hawer (oats)
- suiker tee
- ander nie-bederfbare voedsel items Toiletware-pakkies moet asseblief die volgende basiese items bevat:
- seep vaseline
- tandepasta lyfroom
- roll-on / aanrol onderarm waspoeier Gebruik jou 67 minute en skenk donasies vanaf die 17de Julie tot die 28ste Julie 2017 by die volgende aflaai punte:
- Die Registrateursafdeling;
- Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO) by Victoriastraat 37, of die kantoor van die Maatskaplike Werker by Victoriastraat 49
- Transformasie Kantoor by Admin A Gebou (Gebruik die ingang by die IT HUB)
- Tolkdienste (Taalsentrum), Kamer 1028, by Admin A Gebou (Gebruik die ingang by die IT HUB)
- MAD2 Kantoor in die Neelsie;
- Tygerberg kampus - TSS – (Adri Brits se Kantoor)
- Ons wil graag elke departement/fakulteit uitdaag om hul eie afleweringpunte binne hul departemente of fakulteite te skep;
- Koshuise en PSO's moet hul eie afleweringspunte in hul koshuise of klusters skep
Vir navrae, kontak die volgende personeellede:
- Ghafsa Gamiet: [email protected]; 021 808 4833
- Cheryl Cornelissen: [email protected]; 021 808 4182
- Lize Kruger: [email protected] ; 021 808 4182
- Lizzie Witbooi: [email protected]; 021 808 4511
- Grizelda Adams [email protected]; 021 808 4010
- Carla Johnson: [email protected]; 083 843 0878
- Adri Brits: [email protected]; 021 938 9591