Skip to main content
Kry jou BA-padkaart by Opedag en daarna

Kry jou BA-padkaart by Opedag en daarna

Lynne Rippenaar-Moses
29 Februarie 2020

Voornemende studente wat vandag die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe besoek het, sowel as die nie die Opedag kon bywoon nie , kan hul eie Padkaart tot die BA-wêreld vandag hier kry. Hierdie padkaart sal hulle help om hul​​​ weg te vind in 'n omgewing vol uiteenlopende studiemoontlikhede. 

As jy belangstel in een van die fakulteit se graadprogramme, maar nie seker is waar om te begin met die aansoekproses nie, kan jy ook die gebruikersvriendelike Padkaart tot die BA-wêreld hier aflaai ​en meer uitvind oor dié proses.  

Met 18 departemente wat 'n verskeidenheid vakke aanbied is daar baie om van te kies en keur.