
Korrupsie lê Afrika lam
12 Julie 2021
Sondag (11 Julie) was Afrika Teen-korrupsiesdag. In meningsartikels vir die media, skryf Proff Pregala Pillay (Skool vir Publieke Leierskap) & Evan Mantzaris (Skool vir Publieke Leierskap en Mangosuthu Universiteit van Tegnologie), en dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) oor wat dit sal verg om korrupsie in Suid-Afrika en die res van die kontinent uit te roei. Lees die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels hieronder.
- Profs Pregala Pillay & Evan Mantzaris (News24)
- Dr Chris Jones (Daily Maverick)
Foto met vergunning van piqsels.com.