Jaarlikse Jeugdaglesing
09 Mei 2017
Die dissiplinegroep Praktiese Teologie en Missiologie, Fakulteit Teologie bied op Vrydag 12 Mei 2017 die jaarlikse Jeugdaglesing aan oor die tema: Die Jeug en Hoër Onderwys.
Prof Yusef Waghid, uitgelese professor van die Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit Stellenbosch is die hoofspreker. Die tema word aangevul met ‘n paneelbespreking deur studente van die fakulteit.
Vir die volledige program, klik hier:

Bespreek ‘n sitplek by Helette, [email protected] of 021 808 9560.