Skip to main content
Innovasie noodsaaklik vir oorlewing van sake-ondernemings

Innovasie noodsaaklik vir oorlewing van sake-ondernemings

Silke Colquhoun, JSE Magazine
03 Februarie 2020

​Die volgende artikel deur Silke Colquhoun het in JSE Magazine in Januarie 2020 verskyn onder die titel "That's the idea​":

Suid-Afrikaanse sake-ondernemings moet meer tyd en hulpbronne aan navorsing en ontwikkeling bestee; nie net ter wille van dinamiese kreatiwiteit nie, maar ook om maatskappye oop te stel vir verandering, innovasie en vooruitgang.

Indien navorsing en ontwikkeling mense was, sou die een 'n wetenskaplike gewees het – die syferbrein wat lang ure in die laboratorium (agter die skerms) werk. Die ander een sou die idees-persoon wees – die kreatiewe, cool een wat oor 'ontwrigting' praat en die kollig geniet. Hierdie vereenvoudigde, onwetenskaplike metafoor – wat op Google Trends en subjektiewe interpretasie gebaseer is – wil dit hê dat moderne 'innovasie' tradisionele 'navorsing en ontwikkeling' uit die pad stoot.

  • ​Om die volledige artikel in JSE Magazine te lees, kliek hier​.
  • Dr Awie Vlok is 'n dosent in die Departement Ondernemingsbestuur, Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch. (Foto verskaf deur USB.)