Skip to main content
Hersiende US Assesseringsbeleid

Hersiende US Assesseringsbeleid

Dr Anthea Jacobs
16 November 2021

Hersiende US Assesseringsbeleid

Tydens 'n vergadering van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) op Maandag 27 September 2021 is die hersiende US Assesseringsbeleid goedgekeur. Die beleid sal met ingang van 01 Januarie 2022 in werking tree, en is beskikbaar op die US Webblad by Assesseringsbeleid.

'n Opsomming van die beleid is hier beskikbaar.

Die infografiek is hier beskikbaar.

Vir meer inligting, kontak Anthea Jacobs by [email protected].​