Skip to main content
Groete en goeie wense vir 2022 vanaf die Confucius Instituut aan die Universiteit van Stellenbosch

Groete en goeie wense vir 2022 vanaf die Confucius Instituut aan die Universiteit van Stellenbosch

Confucius Institute at Stellenbosch University
24 Januarie 2022

​Geagte US-kollegas en Studente,

Die Confucius Instituut aan die Universiteit van Stellenbosch wil graag ons opregte en gelukkige feesgroete aan jou en jou geliefdes oordra. Ons wens u almal 'n gesonde, gelukkige en voorspoedige jaar toe in 2022. Ons webtuiste word twee keer per maand opdateer met kulturele programme oor China, insluitend kort video's oor verskeie onderwerpe, konserte, films, liedjies, ens. vir jou om te geniet. Hierdeur het jy 'n geleentheid om meer van China en die Chinese kultuur te verken. 

Jy is welkom om ons CISU webtuiste te besoek by: http://www.sun.ac.za/english/confucius-institute Klik op die kolom: “Discovering China" om die programme te kyk en te geniet. ​

Beste wense,

Professor Binlan HUANG

Chinese mede-direkteur by CISU;

Robert Kotze

Senior Direkteur by SUI

SA mede-direkteur by CISU