Skip to main content
Is dit voordelig om reuse-sportgeleenthede aan te bied?

Is dit voordelig om reuse-sportgeleenthede aan te bied?

Johan Fourie & Maria Santana Gallego
27 September 2022

​Die artikel, Hosting the FIFA World Cup brings benefits. But not as many as politicians claim​, deur proff Johan Fourie en Maria Santana Gallego is op 22 September 2022 in The Conversation gepubliseer.

  • Om die artikel in The Conversation te lees, kliek hier​.
  • ​Johan Fourie is 'n hoogleraar in die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch.
  • Maria Santana Gallego is 'n medeprofessor in die Departement Toegepaste Ekonomie aan die Universiteit van die Baleariese Eilande (Universitat de les Illes Balears) in Majorka.​
  • Foto deur Stefan Lehner op Unsplash