
Beste praktyk opleiding toesighouer 2018
05 Desember 2018
Mev Belinda Mostert, wat al jare lank by die Departement betrokke was, het die sertifikaat vir die beste studieleier 2018 ontvang. Twee studente het onderskeidelik die Orton-Howard en Van Enter Krynauw-beurs ontvang om hul Magistergraad in 2019 te voltooi.