Skip to main content
Auxins (groeigeleenthede)

Auxins (groeigeleenthede)

Claudia Swart
04 November 2016

Die Auxin-projek het dit ten doel om die volgende groeigeleenthede vir US akademici te skep:

  • Toonvensters vir innoverende onderrig- en assesseringspraktyk op kampus

  • Geleenthede vir akademici om ondersoek in te stel na, en hulle kennis te verdiep aangaande, onderwerpe van eie belang in die arena van onderrig en leer aan die US

  • ‘n Akademieskap van Onderrig-roete op die groeipad as reflektiewe dosente.

Auxins vind maandeliks plaas tydens middagete (12:45 tot 13:45; padkos sal voorsien word)28 Maart (Aanbieders:  Dr Shanelle van der Berg & Prof Sandy Liebenberg; Titel:  Flexible assessment and transformative legal education) 18 April (Aanbieder:  Ms Kayla Lawson; Titel:  Development of Sunlearn e-tutor using the principles of gamification) 30 Mei (Aanbieder:  Prof Philip du Plessis; Titel:  Virtuele realiteit in die klaskamer) 25 Julie (Aanbieder: Dr Marie Louise Bota; Titel:  Teacher Professional Development: Mentoring as professional (practice) development in SA schools) 29 Augustus (Aanbieders:  Dr Charlene van der Walt & Ms Magriet de Villiers;  Titel:  TBA) 26 September (Aanbieder:  Dr Elize Archer; Titel: TBA)

Waar:  Den Bosch, oorkant “Skuilhoek”, Victoriastraat 41 (direk agter die Konservatorium)

Besprekings:  Nothemba Nqayi, e-pos:  [email protected]

Tel:  021 808 3717Webwerf:  http://www.sun.ac.za/afrikaans/learning-teaching/ctl/professional-learning-opportunities-for-t-l/auxin