Skip to main content
Alle natuurlewe moet beskerm word

Alle natuurlewe moet beskerm word

Corporate Communication / Korporatiewe Kommunikasie
03 Maart 2020

​Dinsdag (3 Maart) is die Wêrelddag vir Natuurlewe. In meningsartikels vir onderskeidelik Cape Argus en The Conversation, skryf drr Tashnica Sylvester & Wynand Goosen (Molekulêre Biologie en Mensgenetika) en prof Michael Samways (Bewaringsekologie en Entomologie) oor hoekom dit belangrik is om groot en klein wildspesies te beskerm. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.