Skip to main content
2016 Nuwelingstudente verwelkomingsprogram en registrasie

2016 Nuwelingstudente verwelkomingsprogram en registrasie

Media & Communication, Faculty of Science
14 Januarie 2016

Hartlik welkom aan ons 2016 BSc-nuwelingstudente.

Die verwelkomings- en registrasieprogram van die Fakulteit Natuurwetenskappe begin op Donderdag 21 Januarie 2016 met inligtingsessies vir ouers en studente. Vir meer inligting, klik hier

Die verwelkomingsprogram vir nuwelingstudente duur tot Saterdag 30 Januarie 2016. Vir 'n oorsig van die program, klik hier​.

Vir 'n aanlyn pdf van die volledige program, klik hier. Jy sal 'n gedrukte kopie van die volledige program ontvang sodra jy op kampus aankom.

Vir programnavrae, kontak die Fakulteit se akademiese koördineerder, Me W Wagener by:

021 808 3063

[email protected] of

AI Perold Gebou K:2012