8095 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
"Japan en Suid-Afrika: Die bou van ’n ware vennootskap"
Suid-Afrika en Japan het die potensiaal om hulle vennootskap tot 'n volgende vlak te voer, wat albei lande uiteindelik sal baat, sê Sy Eksellensie mnr Norio Maruyama, Japan se ambassadeur in Suid-Afrika. Maruyama was 'n spreker by die...
Just Be
For the fifth time, our Responsibility Centre Operations and Finance celebrated Women's Day together and in what better place than the breathtaking Johannesdal overlooking the Banhoek valley mountains? On this rainy Friday afternoon (19...
FGGW se Prof Novel Chegou ontvang gesogte Royal Society Afrika-prys
Prof Novel Chegou van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se Departement Biomediese Wetenskappe is vanjaar se wenner van die Royal Society Afrika-prys. Hierdie gesogte toekenning is ʼn jaarlikse prys wat deur die...
Proteomika-ontledings gebruik om lang COVID te ondersoek
Die SARS-CoV-2-virus genaamd COVID-19 het die wêreld sedert Desember 2019 verlam, en dit was die wetenskaplike gemeenskap wat gereageer het met behandelingsplanne en versnelde entstofontwikkeling om hierdie infeksie te behandel en te...
#USVroue: Fiona van Kerwel – “Moet nooit ophou glo in die moontlikhede van die lewe nie"
As projekbestuurder van Woorde Open Wêrelde (WOW), 'n sosiale bemagtigingsinisiatief van die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees, lei Fiona van Kerwel ander om hulle horisonne te verbreed en hulle potensiaal te ontsluit. Om te sien...
Rekeningkunde-skryfskool bevorder samewerking tussen US en UK
Dosente van die Skool vir Rekeningkunde by die Universiteit Stellenbosch (US) en die Kollege vir Rekeningkunde by die Universiteit van Kaapstad (UK) het onlangs 'n driedaagse skryfskool by die Mont Fleur-konferensiesentrum naby Stellenbosch...
Mense met intellektuele gestremdheid het ʼn reg tot seksualiteit
Hierdie artikel is oorspronklik op The Conversation gepubliseer. Lees die volledige artikel hier . Baie Suid-Afrikaners wat met intellektuele gestremdheid lewe het nie die geleentheid om deel te wees van die gemeenskap nie. Hulle word nie...
Insigte verkry met volumetriese elektronmikroskopie
Elektronmikroskopie (EM) is lank reeds 'n noodsaaklike hulpmiddel vir navorsers om die ultrastrukturele detail van selle en weefsels op nanoskaal resolusie te assesseer. Alhoewel impakvol, konvensionele EM-benaderings slegs inligting oordra...
Nuwe studie help ons om perinatale selfdood in Suid-Afrika te verstaan
Moederselfdoodkoerse in Suid-Afrika kan moontlik verminder word deur praktiese sorg en materiële hulp vir kindersorg en armoedeverligting aan perinatale ma's te bied, asook strategieë om die pa's te betrek en om die jong ma's te help om...
I am enough
"Beautiful people, believing I am enough is an important part of a healthy relationship with myself. Those of us who stand firmly in this belief can be mentors and provide support for others. Those who struggle with this self-belief can...