8088 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Befondsing vir studie van Afrikaanse toonhout
Prof Martina Meincken het navorsingsbefondsing van die NNS ontvang deur die mededingende program vir gegradeerde navorsers om die akoestiese eienskappe van inheemse Afrika-houtspesies te bestudeer, asook hul bruikbaarheid as toonhout. Die...
Dr Ncebakazi Galada sluit aan by die Innovus Tegnologie-oordragspan
Die nuut-aangestelde Tegnologie-oordragbestuurder by Innovus, dr Ncebakazi Galada, bring meer as 'n dekade se ondervinding in navorsing en innovasiebestuur saam met haar. Dr Galada, het 'n MBA en 'n PhD in Biotegnologie. Dr Galada sluit by...
Nuwe kurrikulum vir BSc Dieetkunde berei studente voor vir gesondheidsorg in die toekoms
In ooreenstemming met die Universiteit Stellenbosch se program van kurrikulumvernuwing bied die Afdeling Menslike Voeding in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) vanjaar sy hernude BSc in Dieetkunde-kurrikulum vir...
21ste Eeuse klimaat-slim bosbou vir voortbestaan en volhoubaarheid in Suid-Afrika
FOREST21 is 'n gesamentlike projek met die doel om die kapasiteit in Suid-Afrikaanse hoër onderwys in bosbou te versterk. Die projek word gekoördineer deur Häme Universiteit van Toegepaste Wetenskappe in Finland, en word geïmplementeer in...
Wêreld TB-dag: Ons moet die gaping tussen beleid en praktyk vir kinders en adolessente met TB in SA vernou
Donderdag (24 Maart) is Wêreldtuberkulosedag. In ʼn meningsartikel vir Health24, skryf drr Karen du Preez & Marieke van der Zalm (Desmond Tutu TB-sentrum/Departement Pediatrie en Kindergesondheid ) dat ons dringend prioriteite moet...
Voorste FGGW-wetenskaplikes op die rooi tapyt
Vier voorste wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs prestigeryke toekennings ontvang ter erkenning van die diepgaande impak wat hul navorsing op die lewe...
US-navorsers deel van historiese Antarktiese ekspedisie
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) geniet nog die roem daarvan om deel te kon wees van die ekspedisiespan wat onlangs geskiedenis gemaak het toe hulle die wrak van die Endurance, die verlore skip van die bekende poolreisiger...
Nuwe navorsingsentrum gaan op demokrasie fokus
In die lig van die toenemende uitdagings vir demokrasie in verskeie wêrelddele die afgelope paar jaar, het die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs die Sentrum vir Navorsing oor Demokrasie (CREDO) tot stand gebring. Dit is in die...
Kom ons trek maroen aan en verwelkom die Absa Cape Epic-deelnemers op Coetzenburg
Die Universiteit Stellenbosch (US) is die naweek gasheer vir die Absa Cape Epic, die grootste bergfietswedren in sy soort ter wêreld – by ʼn wedrendorpie wat spesiaal vir die geleentheid opgerig is op die Coetzenburg-sportgronde....
Houtprodukwetenskap personeel sluit aan by meubelontwikkeling-konsultasiespan in Tanzanië
Dr Philip Crafford en Mnr Jesse Favis, van die Departement Bosbou- en Houtkunde, het na Tanzanië gereis as deel van 'n nuwe meubelontwikkeling-konsultasiespan. Die Tanzaniese Deelnemende Plantasiebosbouprogram (DPBP2) word grootliks deur...