8379 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Lidia du Plessis
Vir Lidia du Plessis is geen twee werksdae ooit dieselfde nie en dit is waarom sy van haar werk hou. Du Plessis is die koördineerder van die personeelbeweeglikheids- en vennootskap-projekte by Universiteit Stellenbosch Internasionaal (SUI)...
Stellenbosch University
Pandemie benadeel studente se geestesgesondheid
Die artikel, How the pandemic is hurting university students' mental health, is op 4 Mei 2021 deur The Conversation gepubliseer. Dis geskryf deur Emmanuel Ojo (Wits); Annie Burger, Samantha Adams, Bryan Jason Bergsteedt & Talitha Crowley...
Stellenbosch University
Kundigheid en leierskap besorg prof Jordan top posisie by FUNDISA
Prof Portia Jordan, uitvoerende hoof van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Verpleeg- en Verloskunde, is die nuwe raadsvoorsitter van die Forum vir Verpleegkundedekane aan Suid-Afrikaanse Universiteite (FUNDISA). Jordan het...
Stellenbosch University
Bedreig die postwaarheidwêreld die toekoms van die wetenskap?
“Inentings" teen fopnuus kan help om die toekoms van die wetenskap in ʼn postwaarheidwêreld te verseker, skryf Prof Faadiel Essop (Departement Fisiologiese Wetenskappe / Sentrum vir Kardiometaboliese Navorsing in Afrika) in ʼn meningsartikel...
Stellenbosch University
Die US vier die hele week Internasionale Aardedag
Die Universiteit Stellenbosch het Aardedag (22 April 2021) vir die eerste keer gevier met 'n weeklange aktiwiteitsprogram om bewustheid rondom volhoubaarheid op die Stellenbosch en Tygerberg kampusse te verhoog. Van nuwe groentetuine by...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Chantel Coetzee
Chantel Coetzee het in haar “droomwerk" geland toe sy 'n pos by die Universiteit Stellenbosch (US) as Informasie- en Kommunikasietegnologie- (IKT-) Argitektuur Praktykleier aanvaar het. Met meer as 23 jaar se ondervinding in die sakewêreld...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Rubeshan Nayager
Die duidelike ooreenkomste tussen Rubeshan Nayager se persoonlike waardes en die Universiteit Stellenbosch se doelwitte maak hom uitgeknip vir sy werk as bedryfsbestuurder van die splinternuwe Biobankeenheid in die Fakulteit Geneeskunde en...
Stellenbosch University
Hoe die pandemie universiteitstudente se geestesgesondheid geknou het
Hierdie artikel het eerste op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier .
Stellenbosch University
Fakulteit bied werksessie aan oor geslagsgebaseerde geweld
'n Aanlyn werksessie met die titel “Gender-based Violence in Society: Still I Rise!" is onlangs deur die transformasiekomitee van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangebied. Geslagsgebaseerde geweld (GGG) is een van die mees...
Stellenbosch University
Groter toegang en ʼn beter toekoms danksy US-benadering tot taal, sê rektor by SAMRK-verhoor
“Ons is vol vertroue dat ons studente meer keuses, groter toegang en 'n beter toekoms het danksy ons benadering tot taal," het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) vandag (10 Mei 2021) by ʼn...