8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Eendresies bemagtig vroue en ondersteun kinders
Vierhonderd plastiekeendjies is op 26 September in die Eersterivier gegooi vir ‘n resies wat nie net oor wen gegaan het nie. Hierdie eendjies het ten bate van Her Voice Kayamandi en die Opvoedkundige Sielkunde Praktikumeenheid geswem.
Le-Anne Goliath se navorsing beloon met Oppenheimer Memorial Trust Hoër Onderwystoekenning
Le-Anne Goliath is een van 43 suksesvolle kandidate wat uit 998 aansoekers gekies is om 'n Oppenheimer Memorial Trust Hoër Onderwystoekenning te ontvang. Hierdie toekenning sal haar doktorale studie in Toegepaste en Sosiale Sielkunde aan...
US vier uitstaande studenteprestasies by jaarlikse Rektorstoekennings
'n Rekordgetal van 87 studente is vanjaar vir hulle uitstaande prestasies by die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie vereer. Die rooi tapyt is Donderdag (15 Oktober) by die Stellenrust...
Personeel
As 'n toonaangewende hoëronderwys- en navorsingsinstelling in Suid-Afrika is ons trots op ons diverse en talentvolle gemeenskap van meer as 4 000 voltydse personeellede – akademici, navorsers en professionele administratiewe...
Navorsing
Fakulteit Natuurwetenskappe Navorsing
Transformasie-indaba konfronteer die verlede, herverbeel die toekoms
Die Transformasie-indaba oor twee dae by die US is deur onverskrokke besinning oor die kompleksiteite van institusionele verandering gekenmerk. Sprekers het die Universiteit aangespoor om verder as beleid te beweeg na outentieke...
Russel Botman-gedenklesing vier tiende jaar by US
Die tiende Russel Botman-gedenklesing wat by die Universiteit Stellenbosch aangebied is, het sy nalatenskap van hoop en transformasie gevier. Die geleentheid het hulde gebring aan prof Russel Botman se blywende impak op leierskap en sosiale...
Google en beleidmakers sluit aan by US se Beleidsinnovasielaboratorium
Google en beleidmakers sluit aan by US se Beleidsinnovasielaboratorium om toekoms van KI in beleidmaking te ondersoek. Die Lab het onlangs 'n werkswinkel saam met Google en die Beleids- en Navorsingsdienste-tak in die Presidensie van Suid...
Opedag
Opedag - Fakulteit Ingenieurswese - Universiteit Stellenbosch
US stel nuwe sentrum bekend wat geneesmiddelontdekking sal bevorder
Die Afrika-sentrum vir Terapeutiese Innovasie (ACT) vul’n belangrike gaping in die vermoë van Suid-Afrika en Afrika om geneesmiddels te kan ontdek. Die nuwe sentrum bring bydraes van die breë vakgebiede van chemie, biologie en farmakologie...