8355 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Departement Filosofie
Filosofie
Akademici steun Gordhan
In 'n brief wat op 20 Mei 2016 in Business Day Live gepubliseer is, het 'n aantal akademici onder wie prof Stan du Plessis, dekaan van die US Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, hul steun uitgespreek vir die gesamentlike poging van...
Terugvoer vanaf taakspan oor verkragtingskultuur
Vroeër hierdie jaar het die Rektor se Bestuurspan (RBS) ʼn taakspan oor verkragtingskultuur in die lewe geroep. Oor die afgelope twee maande het die Taakspan baie vordering gemaak met ondersoeke na aspekte van klimaat en kultuur; ons sal ʼn...
Siviele Ingenieurswese
Siviele Ingenieurswese
Skink nog ’n doppie daar –of dalk nie?
Ja. Maar. Tóg. In sommige gevalle juis nié. Daar is nie net een maklike antwoord op die vraag oor watter moontlike gesondheidsvoordele Suid-Afrikaanse wyn en brandewyn inhou nie. Aan die woord is die navorser dr Dawie van Velden oor die...
Groot studie teiken prostaatkanker in mans van Afrika
'n Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n span internasionale wetenskaplikes wat die grootste studie tot nog toe onderneem om die genetiese oorsake van prostaatkanker (KaP) in mans van Afrika te ondersoek. "Buiten...
Maties Waterpolo-klub gaan van krag tot krag
Die Maties Waterpolo-klub beleef ’n bloeitydperk ná hulle die WP Waterpolo-liga gewen het en vyf van hul lede ingesluit is by Suid-Afrika se waterpolospan wat onlangs in Trieste, Italië, aan die kwalifiseringstoernooi vir die Olimpiese...
Hibriede Modules in Grieks en Hebreeus
Hybrid modules in biblical Greek and Hebrew for non-residential postgraduate students
Mr Marcus Joubert
Marcus Joubert is a lecturer specialising in Hebrew Language and Literature
“Wat is verkragtingskultuur?” en ander vrae
Verkragting en verkragtingskultuur was die afgelope weke wyd in die media berig. In die lig hiervan het Universiteit Stellenbosch talle navrae ontvang. Hierdie het ons in staat gestel om 'n lys van vrae en antwoorde saam te stel (oor...