8427 resultate gevind
      
    
        Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
      
      
  
  
Stellenbosch University
    Legendariese Rose-Innes groet na 34 jaar
  In 1982 is sy gevra om vir ses maande te kom uithelp… en nou, 34 jaar later, het Rennie Rose-Innes se ses maande van uithelp tot ‘n einde gekom. Aan die einde van die jaar sal die legendariese Rose-Innes die tuig neerlê ná meer as drie...
      Stellenbosch University
    US wen by jaarlikse MACE-toekennings
  Die Universiteit Stellenbosch (US) het verskeie toekennings by die prestigeryke jaarlikse Marketing, Advancement and Communication in Education (MACE) prysuitdeling, wat Donderdagaand (24 November 2016) by die D'Aria-wynlandgoed gehou is...
      Stellenbosch University
    Lewis Pugh inspireer US se vroeë-loopbaan navorsers en navorsingsmentors
  Die wêreldberoemde swemmer, maritieme prokureur, kampvegter vir oseane en die Verenigde Nasies se beskermheer van oseane, Lewis Pugh, het onlangs sommige van die Universiteit Stellenbosch (US) se mees belowende vroeë-loopbaan navorsers met...
      Stellenbosch University
    Africa Open bring hulde aan Nico Carstens
  Africa Open Instituut vir Musiek, Navorsing en Innovasie, in samewerking met DOMUS (die Spesiale Versamelings afdeling vir Musiek van die US Biblioteek en Inligtingsdiens), het Woensdag 23 November die lewe van legendariese musikant Nico...
      FMHS Research and Internationalisation Development and Support
    Navorsingskapasiteitsbou en -Befondsing - Kontak ons
Kontak ons
Stellenbosch University
    Studiegeld styg met 8%; aanvullende huisvestingsbeurse vir arm studente
  Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag (28 November 2016) die instelling se geïntegreerde begroting vir 2017 eenparig goedgekeur. Die begroting maak voorsiening vir 'n algemene styging van 8% in studiegeld en 'n styging...
      FMHS Research and Internationalisation Development and Support
    Navorsingstoekennings - Kontak ons
Kontak ons
FMHS Research and Internationalisation Development and Support
    Kliniese Assistente-Navorsingsteun
Registrar Research Support Office
FMHS Research and Internationalisation Development and Support
    Voorgraadse Navorsing - Kontak Ons
NIOS | Voorgraadse Navorsing