Popular searches
8355 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Het jy 'n vrye wil, of nie?
Het jy 'n vrye wil, of nie? Is dit iets waaraan jy al ooit gedink het? As jou antwoord JA is, is jy in die geselskap van navorsers in biomediese ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch wat graag met hierdie vraag 'worstel'. Die...
Duitse oorbruggingsjaar verbreed studente se kennis én horisonne
Matie Meganiese en Megatroniese (M&M) Ingenieurswese derdejaarstudente het nou 'n uitstekende geleentheid om hul kennis én horison te verbreed met die nuwe Oorbruggingsjaar (Gap Year) wat in 2018 ingestel is. Dit behels studie aan 'n Duitse...
Itumeleng Mabusha: 'Drome werk nie, tensy jy werk'
Vir ander mense was dit dalk 'n gewone Donderdag, maar vir Itumeleng Mabusha, wat toe pas sy lidmaatskapsertifikaat van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) op sy lessenaar gekry het, was dit die dag waarop...
Studente in Satellietingenieurswese presteer op internasionale platform
Gabriël Roux en Jürgen Lüdemann, nagraadse studente in Satellietingenieurswese, het presteer by die IAC-2018 deur top toekennings te ontvang tydens die twee sessies waar kompetisies vir die studente-referate gehou is. Bykans 7 000...
Nuwe SR-voorsitter wil hê almal moet lei en dien in hul gemeenskappe
Die nuutverkose voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR), me Carli van Wyk, sê almal het die plig om in die gemeenskappe te lei en te dien, maak nie saak of dit posisioneel of nieposisioneel is nie. Die...
Sosiale impak deur Matie Gemeenskapsdiens en Vrywilligerdiens
Matie Gemeenskapsdiens (MGD) in die Afdeling Sosiale Impak het onlangs sy algemene jaarvergadering (AJV) gehou. Die AJV is 'n platform vir verslagdoening oor die aktiwiteite van die MGD se drie programme – die primêregesondheidsorg-...
US spog met eerste aanlyn-loopbaneportaal vir landbou in SA
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe het pas die eerste loopbaneportaal bekend gestel wat net fokus op die landbou- en voedselsektor. Dié interaktiewe portaal vir die landbousektor is die eerste in sy soort in...
Ingenieurswese sterk, dinamies, aktief en groeiend sê dekaan
"Ons is trots en gelukkig om so 'n goeie opkoms van alumni en hul metgeselle te hê. Ek kan julle verseker ons is 'n sterk, dinamiese, aktiewe en groeiende fakulteit," het prof Wikus van Niekerk (dekaan: Ingenieurswese) aan Matie ingenieurs...
Navorsingspublikasie bekendgestel, media-toekennings oorhandig
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag (8 Oktober 2018) Research@SU100 – 'n spesiale uitgawe van die US se jaarlikse navorsingsverslag ( Research @ Stellenbosch University) bekendgestel. Die...
Die CHE/HELTASA nasionale toekenning vir uitnemendheid in O&L toegeken aan Prof Susan van Schalkwyk
Tans slegs beskikbaar in Engels. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.