Popular searches
8355 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Van Namibië en Tanzanië tot Ghana – ontdek Afrika as ’n ekonomiese geoloog
Met 'n doktorsgraad in ekonomiese geologie van die Universiteit Stellenbosch agter die blad, het Dr Stephan Dunn alreeds ver en wyd oor die Afrika-kontinent gereis - eers na Tanzanië vir sy navorsing oor goud se mineraliseringsprosesse, en...
Eerste inname van USB-leierskapontwikkelingsprogram ontvang hul kwalifikasies
Die eerste kohort studente wat die Universiteit van Stellenbosch Sakeskool (USB) se nagraadse diploma in leierskapsontwikkeling (NPO-stroom) suksesvol voltooi het, se kwalifikasies is vandeesweek tydens 'n aanlyn gradeplegtigheid van die...
Studente vang 2 grade in dubbele graadprogram
'n Dubbele meestersingenieursprogram wat gesamentlik deur die Universiteit Stellenbosch (US) en die Reutlingen-universiteit (RU) in Duitsland aangebied word, dra by tot vaardigheidsontwikkeling op die gebied van ingenieursbestuur en...
Gradeplegtigheid - Maart 2021
Die Kanselier van die Universiteit Stellenbosch het op Woensdag 31 Maart tydens 'n aanlyn seremonie 'n totaal van 60 grade, diplomas en sertifikate aan studente van die Fakulteit Opvoedkunde toegeken. Doktorsgrade is toegeken tydens 'n...
Graduatus wil mense en masjiene beter laat saamwerk
Dale Sparrow, 'n doktorale graduatus van die Universiteit Stellenbosch (US) was nog altyd geïnteresseerd in hoe goed in die wêreld werk en om oplossings vir verskillende probleme te vind. Dit is dus geen wonder dat sy doktorale navorsing...
US-graduata wil haar passie vir wetenskap met ander deel
Felecia Wells was as vyfjarige versot daarop om deur haar pa se reusagtige biologieboek te blaai om na 'n ander wêreld weggevoer te word. Hoewel sy nog nie vlot kon lees nie, het hierdie deurblaai van haar pa se boek haar belangstelling...
FGGW-kenners beraadslaag die voordele van die Covid-19-entstowwe
Die somber Covid-19-narratief het baie meer positief geword danksy die ontwikkeling van etlike entstofopsies. Dit is ʼn ontwikkeling wat gevier moet word, het prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
Jong PhD-graduant in fisiologiese wetenskappe spog met 15 publikasies
Dr Martin Page se 15 navorsingsartikels is reeds 250 keer aangehaal, en boonop het hy sy doktorsgraad behaal slegs drie jaar nadat hy sy BScHons-graad in Fisiologiese Wetenskappe voltooi het. Dr Page sal vandag, 1 April 2021, oor die...
Lenine Liebenberg sluit by SERI aan: 'n Spelbreker vir mukosale immunologie
Lees die volledige storie in Engels.
US vereer wêreldbekende wiskundige
Die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag (1 April 2021) ʼn eredoktorsgraad aan die wêreldbekende wiskundige Prof Batmanathan Dayanand Reddy toegeken by die US se Maart-gradeplegtigheid. Reddy het die graad Doktor in die...