
Internasionale Vrouedag: Bevorder geslagsgelykheid
08 Maart 2024
Internasionale Vrouedag word jaarliks op 8 Maart gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van geslagsgelykheid in alle sfere van die samelewing. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Dr Mamello Nchake (Daily Maverick)
- Prof Juliana Claassens (News24)
- Prof Louise du Toit (Cape Times)
Foto: Vrouestudente by die Universiteit Stellenbosch se amptelike verwelkomingseremonie vir nuwelingstudente in 2024. Fotograaf: Stefan Els