Toekennings en mylpale
US-student ontvang gesogte toekenning ter erkenning van jong dokters
Kayla Lourens, 'n finalejaar MBChB-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), is erken as een van Suid-Afrika se top finalejaar-mediese studente toe sy die...
Ontvanger van Rektorstoekenning dien om ander te help om uit te blink
Grace Mngadi het onlangs erkenning ontvang vir haar passie vir leierskap toe 'n Rektorstoekenning aan haar toegeken is.
Sy is een van 2021 se 82 ontvangers van...