8362 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Maties onder 200 jong inspirerende Suid-Afrikaners
Twee oud-Maties en een huidige Matie is pas ingesluit in die Mail & Guardian se 2016 lys van die 200 mees inspirerende Suid-Afrikaners onder die ouderdom van 35. Die 2016-lys is in die Mail & Guardian van Vrydag (24 Junie 2016) gepubliseer...
Stellenbosch University
Prof Joan Hambidge tot US-raad verkies
Prof Joan Hambidge, akademikus in die Skool vir Tale aan die Universiteit van Kaapstad en ʼn openbare intellektueel, is deur lede van die Universiteit Stellenbosch (US) se Konvokasie tot die Universiteitsraad verkies. Prof Hambidge se termyn...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch en Security Watch Afrika onderteken ooreenkoms
Die Universiteit Stellenbosch (US) en Security Watch Africa (SWA), ʼn prominente sekerheidsinstansie in Wes-Afrika, het Vrydag 24 Junie ʼn ooreenkoms van verstandhouding by die Wallenberg Navorsingsentrum by STIAS onderteken. Prof Eugene...
Stellenbosch University
Opgedateerde brosjure oor navorsingsleerstoele, sentrums van uitnemendheid beskikbaar
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag (28 Junie 2016) ʼn opgedateerde brosjure van die US se navorsingsleerstoele en Sentrums van Uitnemendheid bekendgestel. Die doel van die brosjure is om...
Stellenbosch University
Dwelmgebruikers moet gehelp word, nie benadeel word nie
Beleid oor dwelms moet die rehabilitasie, eerder as die kriminalisering, van gebruikers bevorder om sodoende jong mense te beskerm en toekomstige dwelm-verwante skade te beperk, sê ʼn psigiater van die Universiteit Stellenbosch (US), dr...
Stellenbosch University
Kennis is mag in die stryd teen melanoom
'n Melanoom-kenner van die MD Anderson Kanker-sentrum by die Universiteit van Texas in die Verenigde State, het onlangs besoek afgelê by die Universiteit Stellenbosch (US) om kennis en idees uit te ruil oor hierdie gevaarlike vorm van...
Stellenbosch University
Bestuur van indringerbome moet dringend hersien word
Wetenskaplikes van verskeie van Suid-Afrika se grootste omgewingsorganisasies waarsku dat die bestuur van indringerspesies, en spesifiek indringerdennebome in die beskermde gebiede van die Kaapse Blommeryk, oftewel die Cape Floral Kingdom...
Stellenbosch University
Persone met gestremdhede kry moeilik toegang tot gesondheidsorg
Baie Suid-Afrikaners, veral dié in landelike gebiede, sukkel steeds om toegang tot bekostigbare en kwaliteit gesondheidsorg te kry. Persone met gestremdhede, in besonder, moet aansienlik meer hindernisse oorkom wanneer hulle toegang tot...
Stellenbosch University
Voedselonsekerheid steeds groot uitdaging in Afrikalande suid van die Sahara.
Hierdie meningsartikel, geskryf deur prof Xikombiso Mbhenyane en mev Irene Labuschagne van die Afdeling Menslike Voeding het onlangs verskyn in The Conversation. The richer and more developed countries become, the less likely they are to be...
Undergraduate Bursaries and Loans
Mediavrystelling: US- 2025 Befondsingsgeleenthede
Die Universiteit Stellenbosch moedig studente aan om aansoek om finansiële bystand te doen Stellenbosch, 1 Julie 2024 Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig graag die opening van aansoeke om US-Befondsingsgeleenthede vir Voorgraadse...