8359 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US Studente toon solidariteit met Rhodes-studente
Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het gister (28 April) op die Rooiplein vergader om hul ervaringe van verkragtingskultuur met mekaar te deel en ook solidariteit te toon met hul medestudente op Rhodes Universiteit. Sommige van...
Maties dra weer Varsity Sewes-kroon
'n Uitstekende vertoning deur Maties het aan hulle die Varsity Sewes-titel besorg ná hulle die verrassingspakket van die toernooi, UWK, met 19-5 geklop het in die finaal. Die toernooi is oor die langnaweek (30 April tot 2 Mei) by die...
Ses eienskappe om te lei in omgewings wat vatbaar is vir konflik
Prof Brian Ganson, hoof van die Afrika-Sentrum vir Dispuutbeslegting by die USB, sê daar is ses eienskappe wat leiers nodig het om te lei in omgewings wat vatbaar is vir konflik. Hy het ʼn Leader's Angle op Vrydag, 22 April 2016 aangebied...
Vroeë toegang tot voorgeboortesorg help keer moedersterftes
Vroeë toegang tot voorgeboortesorg kan moedersterftes tydens geboorte help keer, skryf Dr Anja Smith van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch in ʼn meningsartikel wat Maandag (2 Mei 2016) op The Conversation-webtuiste...
Sewe medaljes vir Maties by USSA-atletiekkampioenskap
Die Maties-atletiekspan het met drie goue medaljes, een silwermedalje en drie bronsmedaljes teruggekeer van die universiteite-atletiekkampioenskapsbyeenkoms wat die afgelope naweek (29-30 April) by die Universiteit van Limpopo in Polokwane...
Borge gee steun aan Matie-atlete wat hoop om aan Olimpiese/Paralimpiese Spele deel te neem
Drie plaaslike instellings het hul steun gegee aan atlete verbonde aan sportklubs by die Universiteit Stellenbosch (US) wat hoop om aan die Olimpiese of Paralimpiese Spele in Rio deel te neem. Winelands Radiology, Maties Gimnasium en...
Maties Basketbal skud vere reg vir belangrike wedstryde
Dinge het beduidend vir die Maties Basketbal-klub verander sedert dit onlangs as een van die hoëprestasiesportkodes by die Universiteit Stellenbosch (US) aangewys is. Onder leiding van die nuwe hoofafrigter Zarko Krkeljas (mansspan) en...
Sportwetenskap-alumna op pad na Rio
Vir Aimee Barrett, 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch se Departement Sportwetenskap, is haar insluiting op die skeidsregterpaneel vir die 2016 Olimpiese Spele in Rio 'n droom wat waar geword het. Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregters...
Griepinspuiting beskerm studente en pasiënte
'n Groep van 100 vierdejaar-studente het die griepinspuiting ontvang – nie net om hulself teen die griep te beskerm nie, maar ook om te verseker dat hulle nie dié kiem aan pasiënte oordra wanneer hulle opleiding ontvang nie. Die groep MB...
Vroue weier om te swyg oor verkragtingskultuur
Vroue is moeg daarvan om vir verkragting geblameer te word en weier om langer hieroor stil te bly, skryf prof Amanda Gouws van die Departement Politieke Wetenskap in haar gereelde rubriek in Die Burger op Dinsdag (3 Mei 2016). Lees die...